Klinker
Klinkers vorm in die meeste tale (insluitende Afrikaans) die hart van elke lettergreep, meesal omring deur een of meer medeklinkers. Anders gestel: klinkers is altyd sillabies, dit wil sê dat hulle selfstandig ... (IFA) word daar eerder van onderskeidelik van geslote klinkers (vir hoë klinkers) en oop klinkers (vir lae klinkers) ...